|
||||||||
|
Mike Muller aka Stompie aka Captain Hell Razors Cape Town certainly know the undescribed pain in loosing a fellow biker, friend & brother. Hell Razors know what it is to stand to an open grave, and walk the last walk with a brother that ride side by side yesterday, share silly jokes over a couple of beers & and share life's most presious moments. Those Hell Razors will always ride the sky whereever the road takes us, where ever wheels are turning, rubber burning, and chains spinning, they will look upon us. As we as Hell Razors remember them, this space is for you our dearest brothers in biking. |
|||||||
|
Stompie was brought up in the Hell Razors, which resulted in him receiving his full colours on last Wednesday the 11th of October 2006. Stompie left Cape Town on Thursday to attend the Hell Razors JHB prize giving party. The Friday night we social with some members of the JHB and Durban chapter along with Stuart’s parents where we stayed over for the Friday night. Things went well; we enjoyed a braai and social with fellow Razors. At around 01:30 I left Stompie at the bar to go and rest out for the long day we will have on Saturday, where he was still having drinks with a member of the JHB chapter. Stompie was ‘n great mens gewees, met ‘n passie vir sy vriende, dedicated aan sy club, en iemand wat baie lief was vir sy vrou, en kinders. Stompie was wel bekend oor hoe hy sy 600 RR Kawa om ’n pas kon buig waaroor baie manne net kan droom. Hy het altyd gesoek vir ’n uitdaging as dit kom by staal wys in ’n bergpas. Sy liefde vir sy vriende was wel bekend gewees, en hy sou enige iemand bystaan teen enige tyd. As die moeilikheid dreig, kan jy maar omkyk, Stompie staan agter jou! Hulle moet eers verby Stompie kom voor hulle by sy vriende kom. Stompie my broer, dit was lekker om jou “groot te maak” in die Hell Razors, en dit was great gewees om jou as my appie te kon he. Jy was een stout moer, maar ek het elke oomblik daarvan geniet. Jou jokes en dinge sal my altyd bybly, dit is net jammer dat jy my nooit sal kan “terug kry” vir al die lekker trouble wat ek jou as my appie gegee het nie. Jy het altyd gese “Ek gaan hierdie Vice lekker kak gee as ek my full colours kry”, en weet jy my chom, ek kon nie wag daarvoor nie, en net ’n paar uur voordat dit kon realityd word, is jy van die aarde af weg geneem. Jou sin vir humor was great gewees, en jou vriendskap is wardeer. Ons sal altyd die “Captain” mis, dit is uniek aan jou, dit dra jou trademark Stompie. Jy was die “Vice Appy” met die “Leather Appy Colours”. Die musiek waarop jy altyd met die club girls wou dans sal altyd speel. Ride the sky Stompie, ons sal jou alyd onthou met great herhinderinge. Jou journyman, Willem van der Merwe
|
|||||||